top of page
Our Recipes • Our Recipes • Our Recipes


Ek het uiteindelik mayonaise bemeester (na sewe flops!)
Julle, die eerste keer wat ek mayonaise moes maak op chefs-skool, was dit ’n totale flop.
Toe probeer ek weer... en weer... en nóg vyf keer.
Elke keer? ’n Mislukking. Ek het letterlik begin dink ek het ’n mayo-vloek.
Jun 142 min read


Kudu Lasagna
Hoekom is ek so obsesief oor wildsvleis? Ek het grootgeword daarmee – tot op ’n punt waar ek behoorlik gatvol was vir springbokvleis...
Mar 263 min read


Komkommer Pekel
Oom Stanley was een van daai stoute ooms op die dorp. Almal ken die tiepe. Hy't n bulderende lag gehad wat mens omtrent drie vertrekke...
Mar 262 min read
bottom of page