Slap pap. Stywe pap. Krummelpap.
- Marli Mckellar
- Mar 26
- 3 min read
Updated: May 29

Ek ken eerlikwaar nie een persoon onder veertig wat al drie tipes pap met selfvertroue kan maak nie.
My sussie tel nie – sy’s ’n regte plaasvrou. Maar die res van ons? Selfs op Ultimate Braai Master was dit een van die min toetse wat net een deelnemer geslaag het – en hy was in sy sestigs.
Het ons papmaak-skills saam met ons ouma se beskuit resep verdwyn? Dalk. Of dalk het ons net meer bewus geraak van hoe vinnig ons middellywe saam met die koolhidrate uitbrei. In ’n wêreld van “cauliflower rice” en “keto hacks” is pap dalk nie so gewild soos dit eens was nie.
Maar kom ons wees eerlik: aan die einde van die dag is pap net ’n minder-fancy weergawe van polenta. Dis rustiek. Dis eenvoudig. Dis trooskos in sy mees basiese vorm. En as jy dit met growwe geel meel maak – die regte spul wat kraak as jy dit tussen jou vingers vryf – dan’s dit selfs beter as die Italiaanse weergawe.
Ons hoef nie bang te wees vir pap nie. Dis nie die vyand nie – dis net meel en water (en sout, as jy weet wat jy doen). En as jy eers die basiese tegnieke bemeester het – of dit nou stywe pap is wat soos blokkies sny, slap pap wat soos room oor die bord vloei, of krummelpap wat ’n mens se tong laat klap van nostalgie – dan gaan daar vir jou ’n hele wêreld oop.
Dink net: pap fingers met ’n chakalaka-dip. Paptert met lae kaas en uie. Mini papballetjies met cheddar en ’n rokerige tamatiesous. Yum!

Dit sal regtig hartseer wees as hierdie stukkie kulinêre erfenis verlore gaan. So al eet jy nou nie elke dag pap nie – leer ten minste om dit te maak. Dis ’n eenvoudige resep om in jou arsenaal te hou, en wie weet? Miskien sal jy een dag iemand onder veertig wees wat al drie tipes pap kan maak – met flair.

Slap pap
Los op jou 200ml meel in 100ml koue water vooraf. Kook 500ml(het nog 300ml water by gegooi) water in ‘n pot met 5ml sout. Sodra die water begin kook, stel plaat laer. Roer in jou pap mengse. Sit die deksel op en stel jou plaat op sy laagste. Roer af en toe met jou pap klitser. Na 20 tot 30min behoort jou slap pap reg te wees! Ek love it om n bietje botter in te klits. As jy rerig cheeky will wees - klits 100ml room by aan die einde! |

Stywe pap
Kook 500ml water in ‘n pot met 5ml sout. Sodra die water begin kook, roer in helfde van jou 300ml mieliemeel en sit die deksel op. Stel die plaat laer en los vir 8-10 min en moet nie roer nie! Roer en maak seker als is opgelos. Roer en mash vir 2-3min op klonte optelos. Gooi stadig res van meel by en roer met al jou krag! Sit deksel op, en stel plaat op laag. Stoom vir 10-15min. As dit te droog is gooi nog bietjie water by. Roer bietjie botter by aan einde. |

Krummelpap
Krummel pap get meer meel as water en word glad geroer aan die begin nie! Kook 500ml water in ‘n pot met 5ml sout. Sodra die water begin kook, gooi 750ml mielie meel in n hoop in die middle van die pot. Moet nie roer nie! Stel jou plaat laag en laat stoom vir 20min. Jy kan af en toe loer maar moet nie dat die stoom ontsnap nie. Roer nou goed. Moet nie worry as daar n kors vorm nie. As dit te droog lyk roer nog n halwe koppie water by en laat vir n verder 10-15min stoom. Roer bietjie botter by aan einde. |
1
Searing the Beef
Sear beef fillets on high heat for 2 minutes per side to form a golden crust. Let it cool before proceeding to keep the beef tender.

Notes

1
Season the good fresh beef fillets with salt and black pepper. Heat olive oil in a pan over high heat and sear the fillets for 2 minutes per side until it fully browned. Remove the beef from the pan and brush with a thin layer of mustard. Let it cool.

Instructions
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Beef Wellington

Beef Wellington
Fusion Wizard - Rooftop Eatery in Tokyo
Author Name

Beef Wellington is a luxurious dish featuring tender beef fillet coated with a flavorful mushroom duxelles and wrapped in a golden, flaky puff pastry. Perfect for special occasions, this recipe combines rich flavors and impressive presentation, making it the ultimate centerpiece for any celebration.
Servings :
4 Servings
Calories:
813 calories / Serve
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Comments