Die lekkerste hoenderpastei
- Dankie Tannie
- Nov 5, 2025
- 2 min read
Updated: Nov 13, 2025

Deur Marli Mckellar
Gepubliseer 5 November 2025
Opbrengs:
1 groot pastei
Porsies:
8
Voorbereidengstyd:
25 min
Kooktyd:
1 uur

Ek het al soveel pasteie probeer maak, en die vulsel kan nog so lekker wees – maar as die deeg nie reg is nie, verloor die pastei sy magic. Daarom het ek besluit om die resep van onder af te bou.
Hierdie weergawe is geïnspireer deur Mary Berry, die Tannie wat destyds op bake off was. Ons gebruik ’n suurroom-pasteideeg wat so sag en vlokkerig bak dat jy nooit weer wil teruggaan na ’n gewone deeg nie. Dis die geheime wapen. Die kombinasie van koue botter, suurroom en daardie kort yskas-rus maak ’n merkbare verskil.

Bestanddele:
Suurroom pasteideeg:
200 g koue botter, in blokkies
250 ml (1 koppie) meel
125 ml suurroom
Hoendervulsel
2 groot hoenderborsies
1 groot prei, gesny
250 g sampioene, gesny
2 eetlepels botter
1 skeut olyfolie
1 eetlepel meel
250 ml hoenderaftreksel
125 ml room
Sout & peper
Vars kruie (timiestokkie / pietersielie / salie)

Metode:
Suurroom pasteideeg:
Stap 1
Plaas die koue botter en meel in ’n voedselverwerker en blitz tot dit soos broodkrummels lyk. Voeg die suurroom by en blitz weer totdat dit ’n deeg vorm
Stap 2
Bring dit liggies bymekaar op jou werkoppervlak en laat dit ten minste 20 minute in die yskas rus.
Hoendervulsel
Stap 3
Voorverhit die oond tot 200°C. Geur jou hoender met sout, peper en ’n bietjie olie en braai vir 20 minute
Stap 4
In n groot pan begin dur jou preie in n bietjie olie te braai. Sit eenkant. Smelt dan botter in jou pan— wanneer dit neuterig raak voeg jy die olyfolie by.
Stap 5
Gooi die sampioene in en braai vir 5 minute. Strooi die meel oor en roer vir ’n paar minute. Voeg die preie terug. Roer die warm hoenderaftreksel en room by en laat prut tot die sous verdik.
Stap 6
Sny die hoender op en vou dit saam met vars kruie in die sous. Laat die mengsel heeltemal afkoel.
Stap 7
Rol die deeg 3 mm dun uit. Voer jou tertpan uit en sny ook ’n ronde deeg “deksel”. Blind bake eers die kors.
Stap 8
Vul met die hoendermengsel, seël mooi, smeer met eierwas,Bak dit 20 minute by 200°C. Verlaag dan die hitte na 180°C en bak nog 5–10 minute tot goudbruin en bros.

Tannie Tip: Laat jou hoender oornag in ’n pekelsous (brine) lê vir extra sappigheid. Dis ’n game changer.

1
Searing the Beef
Sear beef fillets on high heat for 2 minutes per side to form a golden crust. Let it cool before proceeding to keep the beef tender.

Notes

1
Season the good fresh beef fillets with salt and black pepper. Heat olive oil in a pan over high heat and sear the fillets for 2 minutes per side until it fully browned. Remove the beef from the pan and brush with a thin layer of mustard. Let it cool.

Instructions
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Beef Wellington

Beef Wellington
Fusion Wizard - Rooftop Eatery in Tokyo
Author Name

Beef Wellington is a luxurious dish featuring tender beef fillet coated with a flavorful mushroom duxelles and wrapped in a golden, flaky puff pastry. Perfect for special occasions, this recipe combines rich flavors and impressive presentation, making it the ultimate centerpiece for any celebration.
Servings :
4 Servings
Calories:
813 calories / Serve
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins

Comments