Ons kreef-avontuur (en 'n les of twee op TikTok)
- Marli Mckellar
- Apr 29
- 2 min read
Updated: May 29

My hart het absoluut gaan staan.

Ná ek die video gepost het van ons kreef-avontuur, begin ek comments kry van mense wat bekommerd is oor die grootte van die kreef. Het ek 'n fout gemaak? Is die minimum nie 8 cm nie? Ek was oorval met kommer. Ek wil beslis nie daai persoon wees nie.
Maar wat ek die meeste geniet van my TikTok-kanaal, is hoe gereeld ek iets leer by mense — al is dit soms deur my eie foute. Ná ’n vinnige sense check met my kêrel is ons seker hulle was ten minste 8 cm lank.
Ek is op geen manier 'n seekoskenner nie. Daar’s nou nie juis baie vars vis in die Vrystaat nie.
Maar ek is nie bang vir 'n nuwe uitdaging nie. Wat egter onverwags was, was die gebrek aan selfoonsein — wat beteken: geen internetadvies nie!

Kreef skoonmaak was toe baie eenvoudig. Jy druk ’n skerp mes agter in die kop en sny tot by die stert (ek is gewaarsku om nie heeltemal deur te sny nie). Dan verwyder jy die derm, en voilà, jy’s reg om te braai.
Omdat dit my eerste keer was, het ek besluit om naby aan ’n tradisionele sous te bly: botter en knoffel.

Net soos ons reg was met die kole, rol daar ’n onheilspellende miswolk in, en skielik daal die temperatuur met 10 grade. Julle — dit was vrek koud!
Maar so in die motreënerige mis het ons gebraai.
Saam met die kreef het ons lekker gebraaide mielies en ’n koeskoes-slaai geëet. ‘N vyfster maaltyd so langs die kampvuur
Kreef op die kole
Porsies: 4 porsies
Voorbereidingstyd: 20 minute
Gaarmaaktyd: 30min
4 krewe
½ koppie botter
2 knoffel huisies
½ suurlemon
1 bossie salie
Sout en Pepper
Sny krewe oop vanaf agter die kop tot amper die heel punt van die stert.
Maak die kreef skoon deur om die derm te verwyder.
Smelt botter in a pan en voeg knoffel by. Maak seker om nie die botter te brand nie.
Voeg die salie by en sap van ½ suurlemoen. Roer goed en haal van die hitte af. Jou botter moet nooit te soet begin ryk - dis gewoonlik wanneer dit begin brand.
Plaas jou krewe oop kan na die kole en braai vir 5-8 min.
Draai dan om en smeer ordentlik met die botter sous.
Braai vir 15-20min en smeer gereeld met sous

1
Searing the Beef
Sear beef fillets on high heat for 2 minutes per side to form a golden crust. Let it cool before proceeding to keep the beef tender.

Notes

1
Season the good fresh beef fillets with salt and black pepper. Heat olive oil in a pan over high heat and sear the fillets for 2 minutes per side until it fully browned. Remove the beef from the pan and brush with a thin layer of mustard. Let it cool.

Instructions
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Quality Fresh 2 beef fillets ( approximately 14 ounces each )
Beef Wellington

Beef Wellington
Fusion Wizard - Rooftop Eatery in Tokyo
Author Name

Beef Wellington is a luxurious dish featuring tender beef fillet coated with a flavorful mushroom duxelles and wrapped in a golden, flaky puff pastry. Perfect for special occasions, this recipe combines rich flavors and impressive presentation, making it the ultimate centerpiece for any celebration.
Servings :
4 Servings
Calories:
813 calories / Serve
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Prep Time
30 mins
Comments